wie is ek

IMG_0593

Woon in George Wes Kaap met vroulief Janet Ingrid ( nee Scheepers )

Gebore 22 Desember 1948 in ‘n semi-huis, Petunia Straat, Primrose. Tuis bevalling ” Wednesday Child”
Ma Sannie het die oggend nog vloere geskrop voor ek aangekom het.
Volle doopnaam Coenraad Eduaard Appel van Zyl – 3de geslag met die trotse name.
Dit was moeilike jare net na die oorlog.Pa en Ma het ontmoet op die ou Johannesburg Stasie, Pa ‘n stewart op die treine en Ma ‘n kelnerin in ” Die Bloukamer” restaurant op die stasie – sien Pa was ook lief vir reis, van Kaapstad na Salisbury na Windhoek ens !!
Mengsel van Steenbok en Rot ( Chinese) is verantwoordelik vir my sorgvrye kinder jare. In graad 2 of 3 het Pa ons Randse Paas Skou to geneem waar ek oorweldig word deur n groot oopvou prent van Kaapstad met Tafelberg in die agtergrond. Die Tannie in die Kaapstad toerisme stalletjie het een in my hand gedruk….het laat die aand met die prent langs my aan die slaap geraak. Ek onthou die drukkers ink reuk tot vandag toe. Daar is my ” Wanderlust” gebore.
Gelukkig het Pa Coen ons karretjie gepak wanneer die gelde daar was en daar gaat ons na wonderlike bestemmings
Ek het ‘n baie interssante loopbaan gehad maar hierdie plaform sal ek nie gebruik om die leser daarmee te be-indrukword – wil nie toelaat dat dit my kosbare lewens ervaringinge afgewater word deur korporatiewe bullshit !

My beweegrede vir hierdie webtuiste is nie nog ‘n Facebook spog ding ! Dit is vir vriend (of Vyand ) wat graag biografië lees met prentjies.

d1ef08bea50e09fa122e32c1337921e7

Advertisements

2 thoughts on “wie is ek

  1. Coenraad

    My name is Francis du Toit. I noticed with surprise that you had pictures of Ganspan on your page. This took me back to my childhood when I used to visit my grandparents there who had a plot. This was 1970 to 1975. It was Willem P and Sussanah du Toit. I remembering them drinking red sweet wine round the table. I remember a chicken run, grapes and wheat growing on the plot with water canals.Seeing pictures of these plots really took me back . My grandfather is buried in Ganspan. Thanks for the memory.

    Like

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s